‘n Stem soos ‘n basuin

'n Stem soos 'n basuin
R95

Die lewensverhaal van die beroemde Engelse prediker, George Whitefield wat gedurende sy lewe meer as 18 000 preke gelewer het. Deur Lucille Travis.

In stock (can be backordered)

SKU: STE02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Baie professionele akteurs het begeer ’n stem soos George Whitefield te hĆŖ. Hy kon die aandag van ’n gehoor soos min ander boei. Maar hoewel hy as jong seun graag ’n akteur wou word, was George se stem vir beter dinge beskore. Nadat hy die Here Jesus as sy persoonlike Verlosser leer ken het, het hy vir baie mense in die Verenigde Koninkryk, Amerika en verder, begin preek. Dit word bereken dat by sy heengaan hy meer as 18,000 preke gelewer het en dat 80% van alle Amerikaanse burgers hom persoonlik gehoor het.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan