- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Gladys Aylward se lewe het genoeg avontuur, misterie en amper te veel opwinding gehad. Daar is nie baie sendelinge van wie se lewe ’n fliek gemaak is nie; nie baie sendelinge was spioene nie; nie baie sendelinge het 100 kinders uit ’n oorloggeteisterde gebied gered nie. Gladys het al drie gedoen!
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.