Tien seuns wat die wêreld verander het

Tien seuns wat die wêreld verander het
R95

Kort sketse oor die lewens van tien seuns wat as volwassenes die wêreld sou verander: Eric Liddle, William Tyndale, John Newton en meer. Deur Irene Howat

In stock (can be backordered)

SKU: TIE09
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Sal jy daarvan hou om die wêreld te verander? Hierdie tien seuns het! Vind uit hoe Eric die wedloop gewen het en die Here geëer het; David het ‘n ontdekkingsreisiger geword en die Bybel verduidelik; Adorinam was in die tronk en het die Here geprys; Nicky het by bendes aangesluit en toe by die kerk; Luis is deur die Here verander en het ander verander; William het die Bybel vertaal en God’s Woord aan Indië gegee; George het weeskinders gered en is met miljoene Rande vertrou; Andrew het Bybels na Rusland gesmokkel en het hoop vir duisende mense gebring; John het slawe aangekeer, maar die Here het hom ook gebruik vir hulle vrylating; Billy het gepreek en die Here het hom gebruik om mense oor die hele aarde heen te verander.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan