Asterix die gladiator

Asterix die gladiator
R160

Asterix en Obelix word gladiators om Liederlix, die dorpsanger, van leeus te red.

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: AST03
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Ag nee! Die Romeine het Liederlix gevange geneem om vir Caesar as ‘n geskenk te gee. En Caesar is van plan om hom vir die leeus te gooi. Daar is net een manier waarop Asterix en Obelix die dorpsanger kan red: hulle moet gladiators word!

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan