Kommentaar op die brief aan Filémon

Kommentaar op die brief aan Filémon
R70

‘n Kommentaar met kritiese verwysing na die Nuwe Afrikaanse Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: KOM02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die Christelike evangelie hou rekening met kulturele, rasse- en klasseverskille. Die evangelie verander die aansprake en oortuiging van die mens se hart en bring vernuwing in lewe en gemoed en versoening tussen mense, omdat hulle vóóral met God versoen is.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan