Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Afrikaanse literatuur

Lafras Cuyper in die Britse lokval

Die Britte beraam ’n plan om Lafras Cuyper saam met die Hirondelle na die bodem van die see te stuur. Sal hulle slaag? Deur Karl Kielblock.

R180
Koop die boek

Lafras Cuyper en die hirondelle

Tydens die Napoleontiese oorloĆ« word Lafras gevra om ‘n Franse gesant na IndiĆ« te neem aan boord van sy korvet, Hirondelle. Deur Karl Kielblock.

R180
Koop die boek

Luitenant Lafras Cuyper

Binne twee jaar word Lafras luitenant op die kaperskip Jeanette. Toe die skip uitseil volg twee vyandige skepe hom … Deur Karl Keilblock.

R180
Koop die boek

Lafras Cuyper – Kanonnier

Laras Cuyper versteek homself op ’n skip aan die Kaap en begin só ’n nuwe lewe van seeavonture. Deur Karl Keilblock.

R180
Koop die boek

Uile van Kranskop

Die bende bekend as Die Uile word gestig. Saam pak hulle vele avonture aan, vang diewe en laat boelies les opsĆŖ. Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek

Albertus die Jakkalsie – Die verjaardagverrassing

Albertus wilĀ  nie verjaar nie, want hy wil nie grootword nie. Maar kan hy sonder ’n koek en geskenke klaarkom? Deur Aline de Petigny.

R85
Koop die boek

Albertus die Jakkalsie – ‘n Dag op die plaas

Albertus en sy maatjies gaan saam met oupa Takbok op ’n uitstappie. Deur Aline de Petigny.

R85
Koop die boek

Die Voortrekkers: Die lewe daarna (Deel 3A)

R190

Die Wit Rokkie

Hierdie verhaal beeld die kern van die evangelieboodskap uit en help kinders om Christus se plaasbekledende offer te verstaan. Deur Annamarie du Toit.

R75
Koop die boek

Verwoerd aan die woord – Die laaste vier jaar

’n Versameling toesprake deur dr. H.F. VerwoerdĀ  soos gelewer gedurende die laaste vier jaar van sy lewe. Deur Wilhelm Verwoerd.

R405
Koop die boek

Die buffel struikel (sagteband)

Die storie van 32 Bataljon tydens die Bosoorlog in Angola. Deur Louis Bothma.

R380
Koop die boek

Die Uile in Mosambiek

Die Uile se Mosambiekvakansie raak gou ’n avontuur. Die eiland waarop die Uile vakansie hou, is die bestemming van ’n geheimsinnige kraart. Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek

Die Uile in die gimnasium

Die Uile is nou in die weermag, maar hulle avontuurlus is nog dieselfde. Sal hulle hierdie nuwe uitdaging oorleef? Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek

Die Uile vlieg weer

Die Uile vlieg weer handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek

Die Uile in die wapad

Tydens ’n fietstoer word die Uile in hul teenspoed deur ’n oĆ«nskynlik vriendelike vragmotorbestuurder bygestaan, maar is hy werklik hul vriend? Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek

Die Uile in die stad

Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland die Uile in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek

Die Uile en ‘n tier

Wanneer ’n groot sirkustier ontsnap, is dit die begin aksie. Die Uile soek geitjies, maar loop hulle vas in iets groter en gevaarliker. Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek

Die Uile in die wildtuin

Die Uile kom op die spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns. Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek

Die Uile in die Kalahari

Die Uile se jagvakansie in die Kalahari draai anders uit as verwag. Daar is gevaarlike diere, ’n geheimsinnige woestynman en ’n ontvoering. Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek

Die Uile in die verlore stad

In die Kalahari soek die Uile na die skatte van ’n geheimsinnige verlore skat. Hulle is egter nie die enigstes met hul oog op die buit nie. Deur Cor Dirks.

R180
Koop die boek
Hierdie item is in jou mandjie geplaas!