Uitgevryfde koringkorrels (366 dagstukkies)
Immergewilde oordenkings uit die pen van Vader Kestell waarin God se eer en die welsyn van sy naaste voorop staan.
Vriende en bemindes
Die huwelik is meer as 'n seksuele verhouding. Dit is gebou op vriendskap. Joel Beeke gee Skrifgetroue beginsels vir 'n gesonde huwelik.
Dinamiese Afrikaans
Taalhandboek vir Afrikaansonderrig in die IntermediĆŖre Fase vanuit 'n Christelike lewens- en wĆŖreldbeskouing.
Freddy the “frog”
Freddy looks like a bunny, but feels like a frog. So he believes he is a frog. A satire on the question of transgenderism by Pieter van Deventer.
Pietie die “padda”
Pietie is ān hasie wat voel soos ān padda. Daarom glo hy dat hy ān padda is ... ān Satire oor die transgenderkwessie deur Pieter van Deventer.
Volg die voetspore van die Bybel
Vir die jongspan: Verskerp jou Bybelkennis op ‘n speelse manier deur blokkiesraaisels, woordsoektogte en vasvra. Deur Daleen Pienaar
Die Apie wat nie groente wou eet nie
Groente is sleg! Apie wil dit nie eet nie, maar vind gou uit waarom dit so belangrik is. Deur Marjan van der Kamp
Die belydenisse van Augustinus
Ontdek in hierdie persoonlike reis en eerlike getuienis van die kerkvader Augustinus, hoe God se genade die mees geharde sondaar kan red.
Paulus se groot brief
'n Prettige, boeiende en maklik verstaanbare reis deur die boek Romeine vir kinders van 8-12 jaar. Deur J Aaron White.
Die lewe op die Oosgrens
ān Vertelling rondom die grensboere se voorbereidings en trek op pad na ān nuwe land. Deur GC Fourie.
Die apie wat nie kan stilsit nie
Apie se gevroetel sorg dat sy oral waar sy kom in die warm water beland. Ai, sal sy ooit kan leer om stil te sit? Geskryf deur Marjan van de Kamp.
Die Pelgrim se reis
Herderskap van Å kinderhart
ān Handleiding vir Christusgesentreerde ouerskap wat op die hart fokus. Bybelgefundeerde raad vir alle fases van kinderontwikkeling.
Die Voortrekkers: Die lewe daarna (Deel 3B)
ān Historiese roman oor die Voortrekkers se vestiging in die Vrystaat. ān Kosbare stukkie geskiedenis van die Afrikanervolk deur GC Fourie.
Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp
Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp, deur Adriaan Swanepoel, is ān vrolike kinderboek wat die waarde van deursettingsvermoĆ«, waagmoed en spanwerk uitlig.
Die Buiter seƫvier (boek 9)
In die negende en laaste Die Buiter-boek, vertoef ān invloedryke Franse edelman aan die Kaap die Goeie Hoop as gas van die goewerneur.
