Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Afrikaanse literatuur

Lank lewe die Buiter (boek 2)

Hy weet dat hy in sy swart mondering onsigbaar in die donker sal wees, maar hy sal teen die dowwe maanlig gesien word as hy om die hoek in die poort gaan.

R175
Koop die boek

Deur die oĆ« van ‘n man

“Deur die oĆ« van ‘n man is ‘n bundel jagverhale waarin die skrywer se liefde vir jag en die natuur duidelik na vore kom. Uit die rykdom van sy pen trek hy die gordyn voor die herinneringe van gister en eergister se skootklapsensasie weg en gee die leser ‘n kykie in sy pa se dagboek. […]

R250
Koop die boek

Die Buiter (boek 1)

Die Buiter-reeks beskryf die opwindende avonture van ā€˜n man wat ā€˜n merkwaardige dubbele lewe gelei het.

R180
Koop die boek

Tussen stof en papirus (Argeologie)

R300
Koop die boek
Ontdekkings in die ou stad van Dawid

Ontdekkings in die ou stad van Dawid (Argeologie)

R300
Koop die boek

Lig op die Bybel: Argeologiese ontdekkings in bybellande

R300
Koop die boek

Jasper se sirkusavontuur

R150
Koop die boek

Jasper in gevaar

R150
Koop die boek

Jasper in die koshuis

R150
Koop die boek

Jasper in die wildernis

R150
Koop die boek

Jasper speel toneel

R150
Koop die boek

Jasper die atleet

R150
Koop die boek

Jasper die speurder

R150
Koop die boek

Jasper en die ruimtemanne

R150
Koop die boek

Jasper se plaasvakansie

R150
Koop die boek

Jasper die rugbyheld

R150
Koop die boek

Jasper op hoƫrskool

Jasper en sy vriende se hoĆ«rskooldae is vol avonture – van reddingspogings tot kleilatoorlog. Deur CF Beyers-Boshoff.

R150
Koop die boek

Lafras Cuyper en die gravin

Lafras Cuyper doen alles in sy vermoƫ om die skone gravin Fremont na Napels te neem. Sal hy slaag? Deur Karl Kielblock.

R180
Koop die boek

Lafras Cuyper in Venesiƫ

Lafras Cuyper word aangeval in die stegies van Venisiƫ. Tog vind hy liefde in die stad. Sal hy daarheen kan terugkeer? Deur Karl Kielblock.

R180
Koop die boek

Lafras Cuyper in Frankryk

Napoleon vra Lafras Cuyper om Franse skipbreukelinge te gaan red. Sal hy die Engelse om die bos kan lei en die skipbreukelinge red? Deur Karl Kielblock.

R180
Koop die boek
Hierdie item is in jou mandjie geplaas!