Lank lewe die Buiter (boek 2)
Hy weet dat hy in sy swart mondering onsigbaar in die donker sal wees, maar hy sal teen die dowwe maanlig gesien word as hy om die hoek in die poort gaan.
Deur die oĆ« van ‘n man
“Deur die oĆ« van ‘n man is ‘n bundel jagverhale waarin die skrywer se liefde vir jag en die natuur duidelik na vore kom. Uit die rykdom van sy pen trek hy die gordyn voor die herinneringe van gister en eergister se skootklapsensasie weg en gee die leser ‘n kykie in sy pa se dagboek. […]
Die Buiter (boek 1)
Die Buiter-reeks beskryf die opwindende avonture van ān man wat ān merkwaardige dubbele lewe gelei het.
Jasper in gevaar
Jasper speel toneel
Jasper die atleet
Jasper die speurder
Jasper die rugbyheld
Jasper op hoƫrskool
Jasper en sy vriende se hoĆ«rskooldae is vol avonture ā van reddingspogings tot kleilatoorlog. Deur CF Beyers-Boshoff.
Lafras Cuyper en die gravin
Lafras Cuyper doen alles in sy vermoƫ om die skone gravin Fremont na Napels te neem. Sal hy slaag? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper in Venesiƫ
Lafras Cuyper word aangeval in die stegies van Venisiƫ. Tog vind hy liefde in die stad. Sal hy daarheen kan terugkeer? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper in Frankryk
Napoleon vra Lafras Cuyper om Franse skipbreukelinge te gaan red. Sal hy die Engelse om die bos kan lei en die skipbreukelinge red? Deur Karl Kielblock.
