Die Dordtse Leerreƫls
ān Maklik verstaanbare, grafiese uiteensetting van die Dordtse LeerreĆ«ls. Deur Johann le Roux.
Jy hoef nie op ‘n Sondag kerk toe te gaan nie
ān Skriftuurlike en historiese uiteensetting van die belang van die Rusdag en die noodsaaklikheid van erediensbywoning. Deur Roelof MarĆØ.
HosƩa vir vandag
ān Bybelstudie aan die hand van die boek HosĆ©a. God se getrouheid te midde van die mens se ontrou word beklemtoon.Ā Deur MC Adendorff.
Troos my volk
Sola Scriptura ā Deel 3: Jesaja ā MaleĆ”gi
Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: Jesaja tot MaleƔgi. Deur C van der Waal.
Sola Scriptura ā Deel 1: GĆ©nesis ā Josua
Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: GƩnesis tot Josua. Deur C van der Waal.
Sola Scriptura ā Deel 2: Rigters ā Hooglied
Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: Rigters tot Hooglied. Deur C van der Waal.
Bring my die ou-ou tyding: Die Koning sluit met ons ‘n liefdesverbond
ān Bespreking van die Here se liefdesverbond met sy kinders. Deur Jannie du Preez.
Jou roeping in die Koninkryk – Band 2
Antwoorde op moeilike geloofsvrae waarmee gelowiges gekonfronteer word. Deur Roelof MarĆØ.
Die bedekking weggeneem
ān Eenvoudige leesgids by die bestudering van Openbaring wat help om die beeldspraak, simboliek en boodskap van die boek te verduidelik. Deur JH Theron.
