Luitenant Lafras Cuyper
Binne twee jaar word Lafras luitenant op die kaperskip Jeanette. Toe die skip uitseil volg twee vyandige skepe hom … Deur Karl Keilblock.
Lafras Cuyper – Kanonnier
Laras Cuyper versteek homself op ān skip aan die Kaap en begin só ān nuwe lewe van seeavonture. Deur Karl Keilblock.
Katjies in nood
Jag die jagter
Nagvlug
Nuwe Maatjies
Ses stoute varkies
Boel en Dolla
Gertjie se uitstappie
Gertjie, die eendjie, dwaal af terwyl Mamma Eend hulle leer swem. Deur Isabella Camino en Delphine Lacharron.
Albertus die Jakkalsie – Wil nie slaap nie
Albertus wil nie gaan slaap nie, maar sy pappa het ān blink plan om hulle te verras. Deur Aline de Petigny.
Uile van Kranskop
Die bende bekend as Die Uile word gestig. Saam pak hulle vele avonture aan, vang diewe en laat boelies les opsĆŖ. Deur Cor Dirks.
Albertus die Jakkalsie – Die verjaardagverrassing
Albertus wilĀ nie verjaar nie, want hy wil nie grootword nie. Maar kan hy sonder ān koek en geskenke klaarkom? Deur Aline de Petigny.
Albertus die Jakkalsie – ‘n Dag op die plaas
Albertus en sy maatjies gaan saam met oupa Takbok op ān uitstappie. Deur Aline de Petigny.
‘n Knippie wysheid
ān Oupa se raad aan sy kleinkinders. Hy put uit sy eie lewenservaring en verhouding met die Here vir lewenswysheid wat tydloos is. Deur Izak Brink.
‘n Hart vir verlorenes
Die verhaal van die Amerikaanse sendeling, David Brainerd. Hy was bekend vir sy verkondiging van die evangelie aan die Indiane. Deur Brian H Cosby.
Die Wit Rokkie
Hierdie verhaal beeld die kern van die evangelieboodskap uit en help kinders om Christus se plaasbekledende offer te verstaan. Deur Annamarie du Toit.
Die Uile in Mosambiek
Die Uile se Mosambiekvakansie raak gou ān avontuur. Die eiland waarop die Uile vakansie hou, is die bestemming van ān geheimsinnige kraart. Deur Cor Dirks.
Die Uile in die gimnasium
Die Uile is nou in die weermag, maar hulle avontuurlus is nog dieselfde. Sal hulle hierdie nuwe uitdaging oorleef? Deur Cor Dirks.
Die Uile vlieg weer
Die Uile vlieg weer handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Deur Cor Dirks.
