Die krimpvarkies – Wegkruipertjie
Kasper en Karla speel wegkruipertjie in die herfsblare, maar is bekommerd oor die bome se leƫ takke. Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.
Die Bybel oorvertel vir oud en jonk
Oorvertelling van Bybelse verhale waarin die eenheid tussen die Ou en Nuwe Testament eerbiedig word. Deur Gesina Ingwersen.
Maatjies van Meraai
Drie kostelike verhaaltjies in een boek en plek agterin die boek om die hoofkarakters te teken. Deur Anita la Grange.
My troetelwalvis Roosmaryn en ander diere-giere
‘n Kleuterboek met volkleur illustrasies, propvol avontuur en humor. Deur Carin Krahtz.
Bekkie begeer alweer / Millie se ontdekking
Bekkie begeer rolskaatse en Millie wil ān vriendskapsklub op haar ma se rekenaar begin. Deur Moryn Hanzen.
Dwergieman
Dwergieman moet medisyne uit die helende bos op Dwergeberg vir Mossie gaan pluk. Deur Anita M le Grange.
