Asterix en die Gote

Asterix en die Gote
R190

Kasterolix is weer ontvoer. Hierdie keer deur ‘n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na GermaniĆ« oorsteek om hom te bevry.

In stock (can be backordered)

SKU: AST04
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur ‘n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na GermaniĆ« oorsteek om hul geliefde druĆÆde te bevry. Maar in die proses om Kasterolix te red, veroorsaak Asterix en Obelix ‘n hele reeks bende-oorloĆ« onder die Gote. Boek 3 in die gewilde Asterix-reeks.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan