Asterix en die goue sekel

Asterix en die goue sekel
R190

Kasterolix se goue sekel het gebreek. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer. Asterix en Obelix moet help om hom van die sekelsindikaat te red.

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: AST02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die druïde, Kasterolix, se goue sekel het gebreek en hy het dringend ‘n nuwe een nodig om voëlent vir sy towerdoepa te sny. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer en dis Asterix en Obelix se taak om hom uit die kloue van die sekelsindikaat te red. Boek 2 in die gewilde Asterix-reeks.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan