Asterix en die koperpot

Asterix en die koperpot
R160

Asterix en Obelix moet Allamapstix gesteelde koperpot vol geld probeer terugkry en die skelm probeer vang.

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: AST10
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te samel sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in ‘n teaterproduksie en beroof selfs ‘n bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eintlik agter die kroekspul?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan