Asterix in Korsika

Asterix in Korsika
R160

Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om Praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leër op te staan.

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: AST12
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik – dit is 50 v.C. in Korsika. Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om Praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leër op te staan. Want die Korsikane hou vol dat hulle net ‘n Korsikaan as keiser sal aanvaar…

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan