Die Uile by die see

Die Uile by die see
R180

Tydens hul vakansie by die see sien die bende hoe honderde duisende rande se diamante na ’n boot gesmokkel word. Hulle kan dit nie net los nie. Deur Cor Dirks.

In stock (can be backordered)

SKU: UIL08
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Hoe goed kan die vyf Uile swem? Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ’n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie. Dit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie – wat hulleself die Uile noem – na moeilikheid soek nie, maar watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na ’n boot gesmokkel word?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan