Die Uile in die Kalahari

Die Uile in die Kalahari
R180

Die Uile se jagvakansie in die Kalahari draai anders uit as verwag. Daar is gevaarlike diere, ’n geheimsinnige woestynman en ’n ontvoering. Deur Cor Dirks.

In stock (can be backordered)

SKU: UIL05
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig … Philip Senekal, die leier van ’n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op ’n jagvakansie in die Kalahari. Maar dié opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word. Wie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur ’n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan