Die Uile in Mosambiek

Die Uile in Mosambiek
R180

Die Uile se Mosambiekvakansie raak gou ’n avontuur. Die eiland waarop die Uile vakansie hou, is die bestemming van ’n geheimsinnige kraart. Deur Cor Dirks.

In stock (can be backordered)

SKU: UIL12
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Wit strande, tropiese visse, vakansie … en gevaar! Gevaar en avontuur volg die vyf Uile net waar hulle gaan. Vir hierdie vriende is ’n tropiese vakansie in asemrowende Mosambiek gou veel meer as pret en plesier. Sal ’n noue ontkoming met ’n haai die einde van die drama wees? Of is dit net die begin? Dalk lê die antwoord op ’n geheimsinnige kaart wat die roete na ’n afgeleë eiland aandui, die eiland waarop die Uile toevallig vakansie hou.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan