Die Uile langs die Limpopo

Die Uile langs die Limpopo
R180

Die bosveld lang die Limpopo is die ideale plek vir ’n smokkelbende se bedrywighede, totdat hul paaie met dié van die Uile kruis. Deur Cor Dirks.

In stock

SKU: UIL07
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Tussen die bome langs die Limpoporivier wag daar allesbehalwe ’n rustige kampvakansie … ’n Vakansie langs die Limpopo hou ongetwyfeld avonture vir die Uile-bende in – veral omdat hul goeie vriend Wadda, die woestynmens, saamgaan. Maar die afgeleë boswêreld is nie net vir dié vriende aanloklik nie. Vir ’n meedoënlose smokkelbende is dit die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf dapper seuns van Kranskop en ’n man wat gebrei is deur die Kalahariwoestyn, met hulle paaie sal kruis nie. Wanneer honger krokodille boonop tot die gevaar gevoeg word, moet Philip en sy vriende vinnig dink én optree …

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan