- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Tyl Uilspieël se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeërs. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar ‘n mens sy spore kan navolg. Feit bly staan dat kinders dol sal wees oor sy avonture, flaters en foppery. Ouer lesers sal weer die pikareske aard (’n skelm vertolk die hoofrol) van die vertelling waardeer – en glimlag vir die universele waarheid wat daaragter skuil.










![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)








Resensies
Daar is nog geen resensies nie.