- Beskrywing
- Resensies (0)
- Amazon E-boek
Beskrywing
Die derde deel van die trilogie – Die lewe daarna – vertel van die vestiging van die Voortrekkers in die Vrystaat. Permanente blyplekke moes opgerig word, nuwe vriendskappe gesmee en tussendeur was daar die Basoeto‑oorloë. Die trilogie is in ’n gemaklike geselstrant in prosavorm geskryf. Deurgaans hou die skrywer die leser geïnteresseerd deur afwagting te skep: Wat gaan nou gebeur? Hierdie is ’n kosbare stukkie geskiedenis van ons volk se stryd om voortbestaan, hul besondere humor, vasbeslotenheid, onderonsies, maar ook hul getrouheid teenoor mekaar en hul liefde vir die Woord.
Amazon E-boek
Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0GQGZ5NM6



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.