Drie mans kom in Heidelberg aan

Drie mans kom in Heidelberg aan
R95

Agtergrond en ontstaansgeskiedenis van die Heidelbergse Kategismus en die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur Thea B van Halsema.

In stock (can be backordered)

SKU: DRI
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van die Heidelbergse Kategismus en die Nederlandse Geloofsbelydenis uit die 16de-eeuse Protestantse Hervorming is dikwels minder bekend. Daar is min boeke oor die Protestantse kerkgeskiedenis vir die Afrikaanse kind in sy moedertaal beskikbaar. Daarom is hierdie vertaling van die verhale wat die ontstaansgeskiedenis van hierdie twee belydenisskrifte vertel, so kosbaar. Drie mans kom in Heidelberg aan vertel die verhaal van die ontstaan van die Heidelbergse Kategismus onder leiding van Frederick, keurvors van die vorstedom, die Palz, Casper Olévianus en Zacharias Ursinus. Roemryke ketter is die verhaal van Guido de Brès wat verantwoordelik was vir die opstel van die Nederlandse Geloofsbelydenis.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan