- Beskrywing
- Resensies (0)
- Amazon E-boek
Beskrywing
Die vraag of Abraham Jesus geken het, kan net beantwoord word as jy verstaan wat God se genadeverbond is. Sonder dat Abraham dit verdien het, het God hom uitgekies en ’n belofte aan hom gemaak dat hy ’n erfgenaam sou hê. Die belofte van die verbond het met die koms van Jesus Christus in vervulling gegaan. Wie in Hom glo, kry ook deel aan die genade van God se verbondsbelofte. Ons word gered uit geloof en sonder verdienste. Selfs die geloof waarmee ons in Jesus glo, is nie uit onsself nie, dit is ’n gawe van God (Ef. 2:8).
Amazon E-boek
Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0G4NQKNGZ



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.