Narnia – Die silwer stoel

Narnia - Die silwer stoel
R190

Jill Pole en Eustace Scrubbe beland in Narnia. Aslan gee aan hulle vier tekens en ’n opdrag. Deur CS Lewis.

In stock (can be backordered)

SKU: NAR06
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Net toe Jill Pole na die langste en goorste skoolkwartaal in haar lewe begin opsien, gebeur iets magies: Sy en Eustace Scrubb beland in Narnia! Aslan gee aan hulle vier tekens en ‘n opdrag: om Prins Rilian, wat jare gelede spoorloos verdwyn het, op te spoor en terug te bring na Kair Paravel. Ongelukkig is die kinders so meegevoer deur hulle nuwe omgewing dat die eerste drie tekens heeltemal by hulle verbygaan. Sal hulle die vierde teken ook mis – of sal hulle daarin slaag om Prins Rilian met sy sterwende vader te herenig?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan