Uitgevryfde koringkorrels (366 dagstukkies)

Uitgevryfde koringkorrels (366 dagstukkies)
R165

Immergewilde oordenkings uit die pen van Vader Kestell waarin God se eer en die welsyn van sy naaste voorop staan.

In voorraad

SKU: UIT003
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

JD Kestell se hart het volkome aan sy Here behoort, maar dit was ook gevul met barmhartigheid vir die swaarkry van sy medebroeders en -suster in die geloof. Omdat hy sy eie nietigheid voor God terdeë besef het, het hy homself met volle oorgawe en lofbetuiging aan Hom toegewy.

Reeds aan die begin van die dagstukkies maak Vader Kestell sy hart vir die leser oop. Soos hy op die tweede dag van Januarie skryf, loop die goue draad deur die hele bundel: Tot verheerliking van God en die welsyn van die naaste. Hy herinner ons immers: “Ons het die plig om in die lot en behoeftes van ons medegelowiges te deel.”

Neem hierdie dagstukkiebundel in die hand en voed u gees met diepsinnige oordenkinge uit die pen van ’n ware Godsman, volksman en iemand wat die nood van die medemens selfs van ver af kon raaksien.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0HNP5B7Q5