Die bedekking weggeneem

Die bedekking weggeneem
R115

’n Eenvoudige leesgids by die bestudering van Openbaring wat help om die beeldspraak, simboliek en boodskap van die boek te verduidelik. Deur JH Theron.

In stock (can be backordered)

SKU: BED01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Weens die simboliese karakter van die boek Openbaring vermy Christene dikwels die lees daarvan. Dit hoef egter nie noodwendig ’n probleem te wees nie. Die simboliese voorstellings moet net verstaan word. Die verklaring van die beeldspraak en simboliek mag nie willekeurig gedoen word nie, maar altyd in gebondenheid aan wat elders in die Skrif voorkom. Hierdie leesgids is bedoel om lesers van Openbaring aan die hand van die gereformeerde Skrifbeskouing by te staan in die lees en bestudering van die boek.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan