- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Hoewel Jonathan Edwards net soos enige ander Amerikaanse seuntjie was, was hy tog ook anders. Die land waarin hy gelewe het, is nie die Amerika van vandag nie, maar was ’n nuwe wêreld vol avontuur en geleenthede. Veldslae en Indiane was maar net sommige van die opwindende avonture waarin sy gesin gedeel het. Maar Jonathan was ook versot op die klein dingetjies in die lewe. In ’n tyd van wetenskaplike ontdekkings, het Edwards die heerlikheid van die Here op die mees volmaakte wyse in die natuur raakgesien. Sy dagboeke is gevul met sketse van plante, diere en spinnekoppe. Hy het besef dat elkeen van hulle die kunstige vermoë van die Skepper getoon het.










![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)








Resensies
Daar is nog geen resensies nie.