Tien seuns wat ‘n verskil gemaak het

Tien seuns wat 'n verskil gemaak het
R95

Tien seuns uit die kerkgeskiedenis en kerkhervorming wat ’n verskil in die wêreld gemaak het. Augustinus, Luther, Knox, Calvyn, Tyndale ens. Deur Irene Howat.

SKU: TIE03
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Dit is wat hierdie tien seuns gedoen het toe hulle grootgeword het, maar die kerk moes eers verander word. Hoe het die Here hulle verander? Augustinus het die liefde van God ontdek, en ’n verskil gemaak in hoe ons daaroor dink; Knox het op die Woord van God gefokus, en aan sy land die waarheid vertel; Luther het God se waarheid herontdek en dit aan die gewone mense gegee; Calvyn het besef dat verlossing ’n gawe van God is, en nie ’n belonging vir wat hy gedoen het nie; Tyndale het verlang daarna om die Bybel te druk in ’n taal wat almal kon verstaan; Latimer het mense aangemoedig om self die Bybel te lees en op dié manier baie vyande gemaak; Hus het verkondig dat God die kerk en die wêreld regeer; Zwingli het mense uitgedaag om die Here te gehoorsaam op elke terrein van hulle lewe; Chalmers het die kerk opgeroep om die Here se medelye met armes uit te lewe en Shaftesbury het by die kerk aangedring om die Here Jesus se liefde vir alle mense ‘n werklikheid te maak.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan