Die vryheidsvegter

Die vryheidsvegter
R95

William Wilberforce het vir vyf en veertig jaar geveg om ’n einde aan slawehandel te maak. Deur Derick Bingham.

In stock (can be backordered)

SKU: VRY02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

“Nee! Nee! Asseblief nie!” het die klein seuntjie gehuil. “Ek wil asseblief by my mamma bly.” “Bly stil!” het die man geskree en sy ma hardhandig van hom af weggepluk. Sy is na ’n platform toe geneem en dadelik te koop aangebied. Met ’n gebroke hart was die ma vir die res van haar lewe van haar seuntjie geskei … Dit was die lot van duisende vroue en kinders vóór die afskaffing van slawerny. Onder die baie mense wat die stryd aangeknoop het om vryheid en verlossing van die gruwelikhede van die slawehandel teweeg te bring, was daar één man wat uitgestaan het, al het dit hom vyf en veertig jaar geneem: William Wilberforce

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan