‘n Hart vir verlorenes
Die verhaal van die Amerikaanse sendeling, David Brainerd. Hy was bekend vir sy verkondiging van die evangelie aan die Indiane. Deur Brian H Cosby.
Het jy my waarlik lief?
ān Bybelstudie uit die boek MaleĆ”gi wat die deurdringende vraag na ons liefde vir God aan die orde stel. Deur Jannie Bisschoff.
Bybel (1933/53) ā medium druk, swart, hardeband
1933/53-vertaling van Die Bybel. Medium, swart, hardeband.
Bybel (1933/53) – medium grootte, verwerkte leer, ritssluiter
1933/53-vertaling van Die Bybel. Medium, verwerkte leer, duimindeks, ritssluiter.
Die Bybel vir almal
Die Bybel vir almal Ā in vereenvoudigde Afrikaans. Alhoewel spesiaal vertaal vir Dowes, slaag dit uitstekend daarin om alle Afrikaanssprekendes aan te spreek.
Die Wit Rokkie
Hierdie verhaal beeld die kern van die evangelieboodskap uit en help kinders om Christus se plaasbekledende offer te verstaan. Deur Annamarie du Toit.
Bybel: Grootdruk, swart, hardeband
1933/53-vertaling van Die Bybel. Grootdruk, swart, hardeband.
Bybel: Grootdruk, verwerkte leer, sagteband met duimindeks
1933/53-vertaling van Die Bybel. Grootdruk, verwerkte leer, sagteband met duimindeks.
Bybel: Medium grootte, leer, sagteband met duimindeks
1933/53-vertaling van Die Bybel. Medium grootte, leer, sagteband met duimindeks.
Psalm en Gesangeboek vir die AP Kerk: Grootdruk
Liederebundel met Psalms en Gesange vir die AP Kerk. Grootdruk.
GĆ©nesis ā Die boek van oorspronge (‘n Bybels-teologiese inleiding tot die Bybel)
ān Inleiding tot die boek GĆ©nesis vanuit ān Bybels-teologiese invalshoek. Die begin van die heilsgeskiedenis soos vervul in Christus. Deur JAE Adendorff.
Die Uile in Mosambiek
Die Uile se Mosambiekvakansie raak gou ān avontuur. Die eiland waarop die Uile vakansie hou, is die bestemming van ān geheimsinnige kraart. Deur Cor Dirks.
Die Uile in die gimnasium
Die Uile is nou in die weermag, maar hulle avontuurlus is nog dieselfde. Sal hulle hierdie nuwe uitdaging oorleef? Deur Cor Dirks.
Die Uile vlieg weer
Die Uile vlieg weer handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Deur Cor Dirks.
Die Uile in die wapad
Tydens ān fietstoer word die Uile in hul teenspoed deur ān oĆ«nskynlik vriendelike vragmotorbestuurder bygestaan, maar is hy werklik hul vriend? Deur Cor Dirks.
Die Uile in die stad
Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland die Uile in ān ondergrondse netwerk van misdaad. Deur Cor Dirks.
Die Uile en ‘n tier
Wanneer ān groot sirkustier ontsnap, is dit die begin aksie. Die Uile soek geitjies, maar loop hulle vas in iets groter en gevaarliker. Deur Cor Dirks.
Die Uile in die wildtuin
Die Uile kom op die spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns. Deur Cor Dirks.
