Klein grillie spinnekop – Die nuwe sussie
Klein Grillie Spinnekop kry binnekort ān babasussie. Wat moet hy verwag? Hoe sal dit wees met nog ān ekstra lyfie in die huis ā¦? Deur Diana Amft
Die streke van Jakkals en Wolf 3
Wolf leer vlieg en Wolf is Jakkals se ryperd. Deur Francois Maree.
Die krimpvarkies – Skoenlappers
Kasper en Karla vind iets kleins en baie interessants onder ‘n blaar. Wat is dit? Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.
Die krimpvarkies – Te warm vir spring
Kasper en Karla wil hulle gunsteling spring-speletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle ‘n manier vind om af te koel? Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.
Die krimpvarkies – Wegkruipertjie
Kasper en Karla speel wegkruipertjie in die herfsblare, maar is bekommerd oor die bome se leƫ takke. Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.
My Kerknotaboek
ān Notaboek vir kinders waarin preke en besonderhede oor die erediens neergeskryf kan word. Dit bevorder sinvolle deelname aan die erediens. Deur HJ Dafel.
‘n Stem vir martelare
Die verhaal van Richard Wurmbrand se lyding vir die evangelie onder die kommunistiese owerheid van Roemeniƫ. Deur Catherine MacKenzie.
Die Tswanas se weldoener
Die lewensverhaal van Robert Moffat wie se sendinghart brandend was vir die mense van Afrika, in besonder die Tswanas. Deur Irene Howat.
Asterix en die koperpot
Asterix en Obelix moet Allamapstix gesteelde koperpot vol geld probeer terugkry en die skelm probeer vang.
Verbondsgesprek
Begin van die hervorming – Martin Luther
Die verhaal van die kerkhervormer, Martin Luther. Lees hoe God hom geroep en in die kerk gebruik het. Deur Catherine MacKenzie.
Die hervorming in Switserland – Ulrich Zwingli
Die lewensverhaal van die Switserse Hervormer, Ulrich Zwingli. Sy geloof het elke deel van sy lewe beĆÆnvloed. Deur William Boekenstein.
Kommentaar op die brief van Judas
ān Kommentaar met kritiese verwysings na die Griekse teks, die 1953-vertaling, die 1983-vertaling, die Nuwe Lewende Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.
Maak my U weƫ bekend: Eerste tafel van die wet
ān Bybelstudie oor die tweede tafel van die wet wat gelowiges begelei in hul liefde vir God en hul naaste. Deur WJA van Schalkwyk.
