- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
’n Oulike kerknotaboek vir gebruik deur kinders tydens die erediens. Tydens elke erediens kan kinders die besonderhede van die geleentheid neerskryf soos die dominee wat gepreek het, die teksgedeelte, die liedere, waaruit die wet gelees is, moeilike woorde wat hulle nie verstaan het nie en selfs vrae wat hulle na die tyd vir hulle ouers wil vra. Daar is ook plek om ’n opsomming van die preek neer te skryf. Agterin die boekie word die verskillende elemente van die erediens verduidelik en die boekie bevat ook ’n afdeling wat verduidelik hoe ’n mens vir ’n erediens voorberei en hoe jy sinvol daaraan deelneem.




















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.