Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Geestelik

Klein grillie spinnekop – Die nuwe sussie

Klein Grillie Spinnekop kry binnekort ā€˜n babasussie. Wat moet hy verwag? Hoe sal dit wees met nog ā€˜n ekstra lyfie in die huis …? Deur Diana Amft

R120
Koop die boek

Die streke van Jakkals en Wolf 3

Wolf leer vlieg en Wolf is Jakkals se ryperd. Deur Francois Maree.

R65
Koop die boek

Die krimpvarkies – Wegkruipertjie

Kasper en Karla speel wegkruipertjie in die herfsblare, maar is bekommerd oor die bome se leƫ takke. Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.

R80
Koop die boek

Die krimpvarkies – Skoenlappers

Kasper en Karla vind iets kleins en baie interessants onder ‘n blaar. Wat is dit? Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.

R80
Koop die boek

Die krimpvarkies – Te warm vir spring

Kasper en Karla wil hulle gunsteling spring-speletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle ‘n manier vind om af te koel? Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.

R80
Koop die boek
My Kerknotaboek

My Kerknotaboek

’n Notaboek vir kinders waarin preke en besonderhede oor die erediens neergeskryf kan word. Dit bevorder sinvolle deelname aan die erediens. Deur HJ Dafel.

R55
Koop die boek

‘n Stem vir martelare

Die verhaal van Richard Wurmbrand se lyding vir die evangelie onder die kommunistiese owerheid van Roemeniƫ. Deur Catherine MacKenzie.

R95
Koop die boek

Psalm en Gesangeboek vir die AP Kerk: Gewone druk

AP kerksangbundel.

R140
Koop die boek

Oloff die seerower – Valk in die kraaines

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Die seewraak

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Die spioen

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Die swaardvegter

R95
Koop die boek

Die Tswanas se weldoener

Die lewensverhaal van Robert Moffat wie se sendinghart brandend was vir die mense van Afrika, in besonder die Tswanas. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Asterix en die koperpot

Asterix en Obelix moet Allamapstix gesteelde koperpot vol geld probeer terugkry en die skelm probeer vang.

R160
Koop die boek

Oloff die seerower – Die verraaier

R95
Koop die boek

Verbondsgesprek

R20
Koop die boek

Begin van die hervorming – Martin Luther

Die verhaal van die kerkhervormer, Martin Luther. Lees hoe God hom geroep en in die kerk gebruik het. Deur Catherine MacKenzie.

R95
Koop die boek

Die hervorming in Switserland – Ulrich Zwingli

Die lewensverhaal van die Switserse Hervormer, Ulrich Zwingli. Sy geloof het elke deel van sy lewe beĆÆnvloed. Deur William Boekenstein.

R95
Koop die boek
ONS05

Ons glo: Nederlandse geloofsbelydenis

’n Bybelstudie aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur Johan le Roux.

R150
Koop die boek

Kommentaar op die brief van Judas

ā€˜n Kommentaar met kritiese verwysings na die Griekse teks, die 1953-vertaling, die 1983-vertaling, die Nuwe Lewende Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.

R90
Koop die boek
Hierdie item is in jou mandjie geplaas!