Tien seuns wat geskiedenis gemaak het
Die inspirerende lewensverhale van tien seuns wat later groot leiers in die kerk sou word en deur hul optrede die wĆŖreld sou verander. Deur Irene Howat.
Tien dogters wat enduit volgehou het
Die inspirerende lewensverhale van tien vroue wat in hul geloof volhard en enduit volgehou het. Deur Irene Howat.
Tien dogters wat met hulle talente gewoeker het
Die lewensverhale van tien vroue uit die kerkgeskiedenis wat ān verskil in die koninkryk gemaak het. Deur Irene Howat.
Asterix en die goue sekel
Kasterolix se goue sekel het gebreek. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer. Asterix en Obelix moet help om hom van die sekelsindikaat te red.
Asterix en die Gote
Kasterolix is weer ontvoer. Hierdie keer deur ‘n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na GermaniĆ« oorsteek om hom te bevry.
Want in ses dae: Skepping of evolusie?
Die oorsprong van die heelal: Is alles geskep of is dit die gevolg van evolusie? Deur EM Viljoen.
Die Woord in die hart (1)
Ouerhandleiding vir die toerusting van die verbondskind by die deurlees van die Bybel tydens huisgodsdiens. Deur AJ van Niekerk.
Die Woord in die hart (2)
Handleiding om die heilsplan van God beter te leer ken. Deur IA Brink en CA Swanepoel.
Volle geloofsekerheid
Kan gelowiges seker wees dat hulle kinders van God is? Deur AJ van Niekerk.
Asterix en die feesmaaltyd (5)
Asterix en Obelix toer die ganse Galliƫ deur en versamel lekkernye uit dorpe as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie. Deur RenƩ Goscinny.
Verken die rykdom van die Woord: Psalm 11-15
ān Bybelstudie uit Psalm 11-15. Deur CI van Heerden, AM van Heerden en MC van der Lith.
Wanneer die woestyn bly word
ān Preekbundel met Skrifgetroue preke oor onderwerpe soos Paasfees, Pinkster, Kersfees, die nuwe jaar, die kerk en die gesin.
Rigters roep na redding
ān Bespreking van die rigters van Israel kort nĆ” die intog in KanaƤn, met Jesus Christus as die laaste Rigter. Deur GJ Hugo.
Rut: Pion of Pionier ā Beslissings, beskikkings & bestemmings
Rut ā ‘n samehang tussen Goddelike beskikking en menslike beslissing. Deur MC Adendorff.
