Begin van die hervorming – Martin Luther

Begin van die hervorming - Martin Luther
R95

Die verhaal van die kerkhervormer, Martin Luther. Lees hoe God hom geroep en in die kerk gebruik het. Deur Catherine MacKenzie.

In stock (can be backordered)

SKU: BEG02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Martin Luther, wat in 1483 gebore is, was die begaafde oudste seun van ’n myner. Sy ouers het geraap en skraap om vir hom dít te gee wat hulle nooit gehad het nie: ’n uitstekende geleerdheid, ’n belowende loopbaan, ’n toekoms … maar hulle planne was nie God se planne nie. Toe Martin op ’n dag op pad terug was universiteit toe, het ’n donderstorm dit alles verander. Die bedreiging van weerlig het hom paniekbevange gemaak en hom tot binne-in ’n klooster gedryf. Hoe het hierdie verandering in die weer die koers van die wêreld verander? Hoe het dit die vuur in ’n man se hart aan die brand gesteek – en uiteindelik die kerk van dwaling tot hoop verander? Lees die verhaal van Martin Luther om uit te vind.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan