Die regering van Christus in sy kerk

Die regering van Christus in sy kerk
R330

In stock (can be backordered)

SKU: REG10
Deel:
  • Beskrywing

Beskrywing

’n Volledige beskrywing van die ontwikkeling van die gereformeerde kerkreg – vanaf die voorlopers van Calvyn tot ongeveer 1965. “Die bestudering van Kerkreg behels onder andere ook die geskiedkundige ontwikkeling daarvan. Daarom is hierdie kosbare werk van Jonker sedert die eerste uitgawe deel van die voorgeskrewe werke aan die AP Akademie. Jonker toets deurlopend die historiese ontwikkeling aan die eis dat Christus self sy kerk deur sy Woord regeer. Ontsporings, afwykings en koersaanpassings word skerpsinnig aangetoon en bied die dekor vir talle Suid-Afrikaanse kerke se kerkregtelike inrigting.” – JL SCHÜTTE (Hoof: Departement Ekklesiologie, AP Akademie). Het jy geweet jy kan die Kindle-toep op jou selfoon, rekenaar of tablet installeer en e-boeke so lees? Kyk gerus na die boekbekendstelling-video: “Die regering van Christus in sy kerk” (WD Jonker, geredigeer deur GJ Duursema)?https://youtu.be/Z9ZxWN3FjJo Amazon skakel: https://amzn.to/3PL6n7L