Die reis van ‘n pelgrim – John Bunyan

Die reis van 'n pelgrim - John Bunyan
R95

Die lewensverhaal van John Bunyan, skrywer van The Pilgrim’s Progress. Deur Brian H Cosby.

In stock (can be backordered)

SKU: REI01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

John Bunyan het ’n opwindende lewe gelei. Hy het die sekuriteit van sy pa se werkswinkel verlaat om aan te sluit by die parlementêre magte wat teen koning Charles geveg het. Maar mettertyd het die opwinding plek gemaak vir ’n verlange na iets meer. In die hitte van die stryd het ’n vriend vir John gevra of hy “ware geloof” het. Vir die eerste keer het John Bunyan gehoor dat die enigste manier om in die hemel te kom, is deur in Jesus Christus en sy offer aan die kruis te glo.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan