‘n Hart vir verlorenes

'n Hart vir verlorenes
R95

Die verhaal van die Amerikaanse sendeling, David Brainerd. Hy was bekend vir sy verkondiging van die evangelie aan die Indiane. Deur Brian H Cosby.

In stock (can be backordered)

SKU: HAR01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

In die vroeë 1700’s was die lewe op die Amerikaanse voorposte baie moeilik: daar was die bedreiging van siektes, aanvalle deur die Indiane en die bitter koue winters. David Brainerd was ʼn vreeslose sendeling wat met ʼn hart van liefde na ʼn hele aantal Indiaanse stamme uitgereik het. Ten spyte van sy eie swak gesondheid het hy te perd deur riviere, oor berge en deur dorpe gereis om die evangelie van die Here Jesus aan verlorenes, lydendes en gebrokenes te bring. Die leser sal uitgedaag, bemoedig, en geïnspireer word deur die deursettingsvermoë en onkreukbare toewyding van hierdie vroeë Amerikaanse sendeling tot by sy dood in sy laat twintigerjare.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan