Kerkgeskiedenis 101: Twintig eeue se hoogtepunte

Kerkgeskiedenis 101
R90

Kerkgeskiedenis 101 bied ’n kort, insiggewende oorsig van 20 eeue se hoogtepunte in die Christelike kerk. Skrywers: Sinclair Ferguson, Joel Beeke, Michael Haykin.

In stock

Kerkgeskiedenis 1...

Loading...

SKU: KER08
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Kerkgeskiedenis is belangrik omdat dit ons wys hoe God se getroue handelinge met sy volk in die Bybel, voortduur in die handelinge van Christus met sy kerk in ons wêreld. As jy nog altyd op soek was na ’n kort boek wat die belangrikste gebeure van kerkgeskiedenis uitlig, insiggewend is en boonop jou belangstelling sal prikkel, is Kerkgeskiedenis 101: Twintig eeue se hoogtepunte die boek wat jy in die oog gehad het. Drie kerkhistorici, ook vrugbare skrywers, het hul kundigheid saamgevoeg om jou ’n beknopte oorsig van die geskiedenis van die Christelike kerk te bied.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan