‘n Knippie wysheid

'n Knippie wysheid
R30

’n Oupa se raad aan sy kleinkinders. Hy put uit sy eie lewenservaring en verhouding met die Here vir lewenswysheid wat tydloos is. Deur Izak Brink.

Uit voorraad uit

SKU: KNI01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Met grysheid kom wysheid. Kleinkinders is spesiaal en ’n geskenk van God. Hulle is gewoonlik enige oupa en ouma se hart se punt. In hierdie boekie gee ’n oupa raad aan sy kleinkinders. Hy put uit sy eie lewenservaring en verhouding met die Here vir lewenswysheid wat tydloos is. Sy doel? Om te sien “dat julle jul geloof in die Vader, Seun en Heilige Gees ten volle sal uitleef as deel van en in die kerk van Jesus Christus op aarde.”

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan