Na die duisternis – Lig – Johannes Calvyn

Na die duisternis - Lig - Johannes Calvyn
R95

Johannes Calvyn, die groot Hervormer, se lewensreis van die donker dieptes van valse leringe tot die lig van die evangelie. Deur Catherine Mackenzie.

In stock (can be backordered)

SKU: NAD01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Dit was soos ’n kers wat in ’n donker kamer aangesteek is … en na die duisternis was daar lig! Dit is hoe Johannes Calvyn gevoel het. Hy het grootgeword deur baie leuens te glo, maar nou het hy die waarheid leer ken. Daar is aan hom boeke gegee deur mense soos Martin Luther, en hy het gedebatteer met ander Hervormers, maar hulle kon nie daarin slaag om hom te oortuig dat die gereformeerde leer Bybels is nie. Uiteindelik het die lig egter in sy hart en verstand deurgebreek en het die Here aan Johannes Calvyn die waarheid getoon. Dit was inderdaad hy wat die boodskap van die Hervorming aan die wêreld geleer het deur sy prediking en geskrifte.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan