- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Wie is die AP Kerk? Wat is haar standpunt oor kontensieuse sake? Aan die hand van hierdie publikasie kan elkeen hom-/haarself vergewis van die leer van die AP kerke voordat hy/sy lidmaatskap by ’n bepaalde gemeente opneem. Hierdie publikasie bied natuurlik ook aan elke lidmaat van die kerkverband die geleentheid om sy/haar kennis ten opsigte van die kerkleer op te skerp. Onderwerpe wat behandel word sluit in: Waarom die AP kerke? Gereformeerde belydenisskrifte, beginsels en skrifbeskouing; kerkregeringstelsel van die AP Kerk; die uitverkiesing; die genadeverbond; sakramente; verskille tussen geformeerde en charismatiese kerke; vrou in die amp; vrymesselary; chiliasme; Israelvisie; homoseksualisme, ensovoorts.


















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.