Oriëntasie vir kerkraadslede

ORI01
R55

Bybelse voorbereiding en begronding vir die ampswerk binne die kerk.

In stock (can be backordered)

Oriëntasie vir ke...

Loading...

SKU: ORI01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

Ons glo dat die kerk van die Here Jesus Christus ouderlinge en diakens moet hê om onder andere toe te sien dat die ware godsdiens bewaar en die ware leer oral verkondig word. Wanneer betroubare manne volgens die Bybel se voorskrifte gekies word, sal alles in die kerk behoorlik en ordelik funksioneer. In die Bybel lees ons hoedat God sekere mense tot sekere diens roep. Hierdie boekie wil u vanuit die Bybel voorberei op u dienswerk as ouderling of diaken. Aan die hand van teksgedeeltes sal u tot insig kom van die vereistes wat die Here vir ampsdraers in sy kerk stel. U sal ook begelei word om presies te weet hoe om u amp getrou te vervul sodat dit sal dien om eendrag en eenheid te bevorder en te bewaar. Mag daar dan van u ampswerk gesê word: Mooi so, goeie en getroue dienskneg … (Mt. 25:23).

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0DTTM7YTL