Ouderling en diaken in die Here se diens

Ouderling en diaken in die Here se diens
R85

Praktiese en prinsipiële riglyne vir die dienswerk van die ouderling en die diaken. Deur Roelof Marè.

In stock (can be backordered)

SKU: OUD02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die boek bevat prinsipiële en praktiese riglyne vir die dienswerk van die ouderling en die diaken. Onderwerpe soos huisbesoek, die taak van die ouderlingeraad, die taak van die diakonale vergadering en Bybeltekste wat vir verskillende geleenthede gebruik kan word, word bespreek. ‘n Sake-indeks is agterin die boek opgeneem.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan