- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
āHardloop, hardloop, ek moet wegkom,ā hyg John terwyl hy ān pad deur die boskasie veg. Die bedompige hitte het gemaak dat sy wit hemp en sy broek aan sy vel vasgeklou het. Die groot inboorling wat in die teenoorgestelde rigting gehardloop het, was ān vriend, het hy gedink. Hy het sy lewe gewaag om die nuus na hulle huis toe te bring ⦠en watter verskriklike nuus was dit nie! āHulle is van plan om julle almal dood te maak! Julle moet dadelik padgee!ā In die hitte en vogtigheid van die Suidsee Eiland, was John G. Paton ver van sy familie en tuiste, in die koue noordelike klimaat van Skotland. Terwyl hy vlug vir sy lewe, dink hy aan ān reddingsplan ā vir homself van die gevare om hom, en redding vir die duisende mense wat nog nie die Here Jesus en die liefde van God geken het nie.










![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)








Resensies
Daar is nog geen resensies nie.