Skriflig op kerk en volk

Skriflig op kerk en volk
R30

’n Skrifgegronde besinning oor ras, volk, nasie, volkseie kerk, die verhouding tussen kerk en owerheid, naasteliefde, skuldbelydenis, geregtigheid.

Uit voorraad uit

SKU: SKR98
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Dit vra eerlikheid om werklik objektief en wetenskaplik te werk te gaan. Dit is so deel van die gebroke mens (ook teoloë!) om ander se standpunte te verteken ten einde jou eie te bevoordeel. Selfs van die suiwerste saak kan op ‘n vindingryke wyse ‘n karikatuur gemaak word. In Skriflig op Kerk en Volk het teoloë biddend en ernstig daarna gestrewe om die Skrif self na te spreek oor diep teologiese sake soos ras, volk, nasie, volkseie kerk, die verhouding tussen kerk en owerheid, naasteliefde, skuldbelydenis, geregtigheid, ensovoorts. Daar is deurgaans gepoog om nie die eie gedagtes en voorkeure in die Bybel in te lees nie, maar te luister en te verwoord wat die Woord van God leer. Oor al hierdie temas is al baie gepubliseer. Wie werklik na die waarheid soek, sal nie anders kan nie as om ook hierdie werk onbevange te bestudeer.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan