Tien seuns wat enduit volgehou het

Tien seuns wat enduit volgehou het
R95

Tien seuns wat uiteindelik ter wille van hulle geloof sou ly en sterf. Hulle lewensverhale is ’n inspirasie vir gelowiges. Deur Irene Howat.

In stock (can be backordered)

SKU: TIE05
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Is jy bereid om ’n martelaar vir jou geloof te wees? Sal jy enduit volhou? Hierdie tien seuns het grootgeword en enduit volgehou. Hulle het die regte pad gekies en nie die maklike pad nie. Laat hulle wat enduit volgehou het, jou ook inspireer om nie soos baie manse in die wêreld te maklik tou op te gooi nie! Polikarpus Alban Sir John Oldcastle Thomas Cranmer George Wishart James Chalmers Dietrich Bonhoeffer Nate Saint Ivan Moiseyev Graham Staines

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan