Van Wallis tot Westminister

Van Wallis tot Westminister
R95

Van mediese dokter tot vurige prediker en verkondiger van die gereformeerde leer. Die lewe van Martyn Lloyd-Jones. Deur Christopher Catherwood.

In stock (can be backordered)

SKU: VAN02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

ā€œVuur, vuur!ā€ – die benoude geskreeu het deur die strate van ’n klein Walliese dorpie weergalm. Bure het desperate pogings aangewend om vuurblussers gereed te kry, terwyl die Lloyd-Jones gesin vas aan die slaap was, salig onbewus daarvan dat hulle huis besig was om af te brand. Martyn, wat maar tien jaar oud was, was snoesig in sy warm bed, maar sy lewe was in gevaar. Wat het van Martyn geword? Hoe het die vuur hom en sy gesin geraak? Het alles op die ou end maar weer reggekom?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan