Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Getroos in lewe en in sterwe – Deel 1 (Kategismus)

Getroos in lewe en in sterwe – Deel 1 (Kategismus)

08/06/2021

R25
Getroos in lewe en in sterwe – Deel 2 (Kategismus)

Getroos in lewe en in sterwe – Deel 2 (Kategismus)

08/06/2021

Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 17-24. Deur EM Viljoen.

R25
Gebed – Rykdom van jou geestelike lewe

Gebed – Rykdom van jou geestelike lewe

08/06/2021

Bybelse dagstukkies oor gebed. Vier dele: Die wonder van gebed, voorbereiding, biddeloosheid, wat moet ek bid. Deur HJ Smith

R105
Ewige waarhede – Nederlandse Geloofsbelydenis

Ewige waarhede – Nederlandse Geloofsbelydenis

08/06/2021

’n Bybelstudie aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur AS van Staden.

R95
Skoolverlater, jou toekoms

Skoolverlater, jou toekoms

08/06/2021

Bybelstudie vir skoolverlaters met die oog op die volwasse lewe. Deur JH Ellis.

R50
Om Christus te ken

Om Christus te ken

08/06/2021

Om Christus te ken, beteken dat Hy jou ken. Dit is nie ’n opsionele saak nie. Wie Hom ken se lewe getuig daarvan. Deur S Botes, GJ Hugo, J Bosman en HJ Smith.

R115
God laat groei (10-jaar feesbundel)

God laat groei (10-jaar feesbundel)

08/06/2021

Feesbundel ter herdenking van die tienjarige bestaan van die Afrikaanse Protestantse Kerk. Deur MC Adendorff, WM Grové en A Britz

R25
Die goue draad – Van Moria tot Gólgota

Die goue draad – Van Moria tot Gólgota

08/06/2021

God se verlossingsplan loop soos ’n goue draad deur die Ou Testament en vind sy vervulling in Jesus Christus. Deur GJ Hugo.

R65
Die Bybel in blokkies – Spreuke

Die Bybel in blokkies – Spreuke

08/06/2021

Blokkiesraaisels uit die boek Spreuke. Deur Annamarie du Toit.

R70
Sterkte en eer

Sterkte en eer

08/06/2021

’n Viering van die merkwaardige rol van die Boerevrou tydens die Anglo-Boereoorlog. Deur Marié Bosman.

R200